0b8399 No.842463
Where can I download a full .pdf copy of the 1953 Afrikaans bible? It has gone out of print and the New Age Bibles available in Afrikaans are corrupt!
____________________________
Disclaimer: this post and the subject matter and contents thereof - text, media, or otherwise - do not necessarily reflect the views of the 8kun administration.
236676 No.842468
Nêrens waarvan ek weet nie maar vir tyd en wyl kan dit aanlyn lees. Mense beweer dat hy onder kopiereg is maar dit is 'n absolute leuen; in 2003 moes dit tog immers verval het aangesien dit 'n tweede uitgawe is in terme van die kopieregwet. Dit staan selfs so in my kopie.
Indien jy nie te kieskeurig is vir 'n pdf nie, kan jy een van hierdie twee probeer maar jy sal die sagteware ook moet aflaai om dit te lees:
http://www.biblesupport.com/e-sword-downloads/file/10647-afrikaans-bible/
http://www.biblesupport.com/e-sword-downloads/download/2580-afrikaans-ou-vertaling-aov/
https://www.e-sword.net/downloads.html
Die 1983 weergawe verskil nie veel nie en jy behoort hom ook nog te kan kry. Andersins sal jy maar aanlyn by bv. een van die ondergegewe moet lees:
https://www.bible.com/af/versions/5-afr53-afrikaans-1933-slash-1953
http://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?prev=-1&book=GEN&chapter=1&version=1
Disclaimer: this post and the subject matter and contents thereof - text, media, or otherwise - do not necessarily reflect the views of the 8kun administration.